Lollos 9 Mallemeule!
Wanneer : 15 – 16 April 2017
Willa die Gorilla het vir Lollos en Lettie uitgenooi vir ete, maar hy háát dit as iemand laat is! Willa is die baas van Aapstert Bos, ‘n wonderlike pretpark met ‘n Tuimeltrein en ‘n Wolkie Wiel en alles wat lekker is. Lollos, Lettie, Disco en Karla spandeer die hele dag in die park en geniet die speletjies en pretritte terdeë terwyl hulle nuwe liedjies sing soos Voer die Varkie Vet, Woep-Wap en Lalalollie – maar sal hulle onthou om hul betyds te wees vir hul afspraak..?
To avoid any disappointment for Lunch please book your Lunch Table at The Franschhoek Cellar 021 876 2086 after the Lollos and Lettie Show.
Kaartjies is beskikbaar by www.webtickets.co.za